android.permission.READ_CONTACTS
Laat die program toe om inligting oor jou kontakte wat op jou tablet gestoor is, te lees, insluitend die gereeldheid van oproepe wat jy gemaak het, e-posse wat jy gestuur het, of ander maniere waarop jy met spesifieke individue gekommunikeer het. Hierdie toestemming laat programme toe om jou kontakdata te stoor, en kwaadwillige programme kan moontlik kontakdata sonder jou kennis deel.