android.permission.READ_SOCIAL_STREAM
Laat die program toe om toegang tot sosiale opdaterings van jou en jou vriende te verkry en dit te sinkroniseer. Wees versigtig wanneer jy inligting deel -- dit laat die program toe om kommunikasie tussen jou en jou vriende op sosiale netwerke te lees, ongeag vertroulikheid. Let wel: hierdie toestemming mag dalk nie op alle sosiale netwerke afgedwing word nie.